Skilpadbessie Eko - Kamp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 4.7 km on the Hectorskraal Road off the R305, Takkiesfontein Farm H18, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Skilpadbessie Eko-Kamp bied 'n rustige kampeerervaring, 20 km vanaf Stilbaai, perfek vir natuurliefhebbers wat rustigheid soek.
Elke kampeerplek bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor privaat ablusiegeriewe met 'n stort, wasbak en toilet, asook opwasgeriewe.
Elke kampeerplek sluit braaigeriewe, watertoegangspunte, piekniekbankies en 'n afdak vir skaduwee in. Die Soutbossie-staanplek is toegerus met 'n houtstoofdam. Hout kan teen 'n baie bekostigbare prys vir verhitting gekoop word. (Die warmbad is nie in Desember/Januarie in gebruik nie en moet vooraf gereël word.)
Gaste kan ontspan en braai in die boma-area onder die skaduwee van die bloekombome sem in die sinkdam (beskikbaar vir alle kampeerders om te gebruik), of die sonsondergang geniet terwyl hulle luister na die voëls wat by die dam roep.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johannie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4.7 km on the Hectorskraal Road off the R305, Takkiesfontein Farm H18, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Skilpadbessie Eko - Kamp het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 4.7 km on the Hectorskraal Road off the R305, Takkiesfontein Farm H18, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang