Successfully reported

Skinkikofi

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lizelle G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gerieflik en uitstekend! Ons almal het vreeslik lekker gebly. Met die kinders reis ons baie en Skinkikofi is werklik een van die beste gastehuise waarin ons al gebly het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie vir alles. Hoop ons sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie oulike plek. Baie oulike plek. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Short but sweet stay. We just stayed for 1 night as we were watching a band play at Die Naguil across the road. The room was lovely and clean with air conditioning. We had no problem checking in and everything was exactly as it should be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Liefdevol, verwelkomend. Baie lekker gebly. Die kamers het 'n liefdevolle en verwelkomende atmosfeer gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lineese V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

Juweel! Pragtige, netjiese, veilige verblyf. Alles wat jy nodig het vir 'n kort verblyf. Heerlik geslaap. Stil area. Veilige parkering.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzelle B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Goeie ervaring. Lekker gebly! Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul J
1 nag Gesin met tieners
3.8
Mei 2025

Lekker koffie! Die verblyf was gerieflik, die kamer lyk nuut. Lekker koffie! Die ontbyt by die bure was goed. Heerlike stort en goeie ligging in die Paarl. 'n Paar notas: die webwerf bied 'n Kaapse Huis aan, maar die kamers is nie in daardie gebou nie. In die kamer is die lig baie helder, geen kleiner ligte nie en geen beheer van die ligte van die bed af nie. In die slaapkamer sluit die deur nie omdat die beddens te groot is. 'n Brullende orkes sal lekker wees. Uiteindelik het ek in die laai van die bedkassie 'n halwe sjokoladestafie van die vorige gas verwyder.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karlien R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek vir interskole naweek! Baie goeie ervaring en lekker sentraal tot ons behoeftes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda G
1 nag
4.8
Jul 2024

Aangenaam. Alles wat jy nodig het was daar. Baie netjies en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Herman H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Kort, kragtig, maar baie lekker. Netjiese skoon verblyf. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Main Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxOGVkZjQ2LTBlZWItNDVhZi05MDY4LWE2ZGFiNGJhNDVjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 40 Main Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.76102819261 18.961330790444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang