Skipskop Accommodation
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 3rd Avenue, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R995 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Skipskop Accommodation is in Saldanha geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy staproetes, vlieërbranderry, kajak en seilplankry.
Verblyf bestaan uit 6 kamers op die eerste verdieping met 'n uitsig oor die baai, 2 rugsakreisiger-eenhede op die grondvloer met slaapplek vir 4 gaste en 2 eenslaapkamer-eenhede wat elk 4 gaste kan akkommodeer.
Elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Die kamers is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe vir verhit-en-eet selfsorg. 'n TV met OpenView-kanale is beskikbaar en rugsteunligte word voorsien vir beurtkrag.
Eenheid 1, Kamer 4 en Kamer 5 het elk 'n klein 2-plaatstoof.
Gaste word gratis WiFi en veilige parkeerplek aangebied. Die verblyf is naby die baai, restaurante en winkels
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Eureka Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 63
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 31 3rd Avenue, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Skipskop Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 3rd Avenue, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang