Successfully reported
+40

Skitterland Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Piet Retief Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

By Skitterland is al die fokus op jou, want jy verdien net die beste. Sutherland en Skitterland is nie net prentjiemooi nie, maar hier sal jy ook die koudse plek in Suid-Afrika vind met die skoonste lug en grootste teleskoop in Afrika.

Luuksheid is die beste beskrywing vir Skitterland, en dit word gekombineer met ouwêreldse bekoorlikheid. Die omgewing is ook asemrowend. Vriendelike diens en fantastiese spyseniering verseker ’n onvergeetlike ervaring. Gaste sal telkemale terugkeer.

Elke kamer het ’n waaier of lugversorging, ondervloerse verhitting, tee-en koffiemaakgeriewe, ’n haardroër en plasma-TV. ’n Plaasontbyt kan elke oggend in die ontbytkamer geniet word.

Skitterland het ’n plonspoel vir die warm somersdae. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. WiFi is beskikbaar in die ontbytkamer.

Ons doen niks halfpad nie, want ons doen ons bes om die allerbeste verblyf en kookkuns te lewer. Indien jy hulp benodig om etes, die wêreldbekende observatorium en sterrekyk te bespreek, is ons meer as bereid om ’n hand by te sit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andre D
Saam met lewensmaat
5.0
Alles perfek en 'n skitterende gasvrou! Wonderlike huis met baie karakter en met alles wat ons nodig gehad het en meer. Skitterende gasvrou wat ons ba...
Sien meer
Sep 2025
Marina G
5.0
Home away from home. Friendly, welcoming attention to detail and the best breakfast! Loved the presentation at the planetarium.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Ilse V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie tevrede met diens en ontbyt. Plek netjies en gasvrou baie behulpsaam.
Aug 2025
Edward B
Saam met lewensmaat
5.0
The best compliment I can make is that I would definitely stay there again. The room was impeccably clean, nicely furnished, cosy and w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Antoinette C
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, skoon, waarde vir geld, meer as wat ons verwag het. Ons het heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het en nog meer was beskikbaar. Die ga...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 15 Piet Retief Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Skitterland Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 280
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 280
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Piet Retief Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7a51de9fb7dbf655696158403fe995fd4956ab1853b9ccaea437d119169f5590d438c4e5529281c95445418550ad2f45451?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 15 Piet Retief Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.396743 20.660831
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang