Successfully reported

Skuiling

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Camilla N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beautiful home, beautiful views. It was a lovely weekend. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Unforgettable weekend in Paternoster! We loved our stay at Skuiling in Paternoster! It was the perfect getaway for us as a family, and the kids enjoyed being so close to the beach. We will be back as soon as we can!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederich W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Ons het 'n heerlike naweek gehad by Skuiling. Ons het 'n wonderlike naweek in Paternoster gehad en dit was so lekker om by Skuiling te kon bly, die huis is baie ruim en netjies, alles op sy plek, 'n pragtige huis! Ons het die stilte en natuur so geniet, sal definitief weer terug wees! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darius V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Perfect place to switch off and enjoy the West Coast! Had the most amazing stay at Skuiling, perfect spot for a small family wanting to get away. Easy access to the beach, and walking distance from the Waterfront. Place was spotless, easy to just switch off and relax and take in the beauty of the West Coast!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Skuiling
Hallo Darius Thank you for your lovely review. We are working on our security. We have some of the local ladies patrolling at night as well as AM security. We are also in the process of starting a special rates area; this is mostly to install security cameras and upgrade the overall security.

Michael K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2025

Alles goed. In die geheel het ons lekker gebly. Twee goed wat geplag het, skuifdeur oop en toe maak het probleme gegee, stoep is oop, as dit reen dan is alles op die stoep nat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Luinda L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Stunning sea views. Perfect location. Beautiful home. Wonderful relaxing weekend stay in a lovely home. Comfortable furnishings, well-supplied cutlery and crockery, even down to ice in the freezer. Beautiful private garden setting with stunning sea views. Excellent location to the Bek Bay beach. Quiet and clean neighbourhood setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andreas H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Location is fine, previous occupants left a terrible animal mess on the lawn. All was good, except the whole front yard lawn was full of dog excrement to the point that the smell was overwhelming, making it impossible to sit on the patio, so we were forced to clean up this mess ourselves. Not pleasant!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marco H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Lekker kuierplek in die Weskus! Skuiling is lekker uitgelê met 'n groot braai/kaggel in die kuierarea, en die kamers is gemaklik en baie mooi skoon. Daar is ook 'n baie mooi uitsig oor die see, en die buite-area kan lekker kuier! Daar is wel die gevoel dat jy in iemand anders se vakansiehuis bly en dat die fokus nie op die gemaklikheid van die gas is nie. Byvoorbeeld, die roosters vir die braai is op gebruik en vuil, en die kombuis kort hier en daar iets soos bv. 'n rasper (wat ons nie kon vind nie). Die banke is gemaklik om op te sit, maar nie om voor die kaggel uit te span nie. Dit is maar net 'n paar klein goed wat ons opgemerk het. Maar oor die algemeen is dit 'n baie lekker blyplek. Verder moet mens deur 'n lae inkomste behuising-area ry om by die eenheid uit te kom. Alhoewel ek nie dink dat dit noodwendig 'n veiligheidsrisiko is nie, moet jy maar net bewus hiervan wees en dat daar van die inwoners rond drentel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Mareth R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Oulike huisie by die see. Fantastiese ligging naby 'n pragtige strand. Die hoofslaapkamer het 'n queen size-bed, nie koning nie, soos geadverteer. Ons verblyf sou selfs beter gewees het as daar genoeg toiletpapier voorsien was en dalk 'n bietjie hout vir die 2 vuurmaakplekke. Die enigste winkel in die dorp was toe toe ons ingeklok het op Sondagmiddag, en ons kon dus nie hout koop nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 927

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 2 662
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 662
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 662
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5f2a6550312a133b0218108be3cde3b986f85e41cbfabf7fb792f2d1d1ac4d40cb055192a8f08197581a0333b44298f1636?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 662 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 12 Kriedoring Street Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.8117707 17.8838072
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang