Successfully reported

Skuinslê

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gerhardus Lourens K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker en netjies. Dit was baie lekker en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Skuinslê
Hi Gerhardus Bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien. Groete

Marietjie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het baie lekker gekuier. Die verblyf was fantasties, skoon en netjies. Inklok was vinnig en vriendelik. Sal dalk help as hulle WiFi verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Skuinslê
Hi Marietjie Ek is bly julle het dit geniet. Ons sal kyk na die Wi-Fi. Groete

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elwee V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld lekkerte. Ons het heerlik skuinsgelê by Skuins Lê. Alles wat nodig is, is daar behalwe DStv en WiFi, wat 100% verstaanbaar is. Ons het self daarvoor gesorg. Dit was baie goeie waarde vir ons geld. Die kuierstoepe is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Beautiful unit and very comfortable. We absolutely loved staying in this house. On the morning we checked out, we were visited by kudus, zebras and warthogs. Would definitely book here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Skuinslê
Hi Bianca I am glad you enjoyed it and hope to see you again soon. Regards

Hester P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker rustig. Het lekker gebly. Hulle kan net kyk dat hulle 'n DStv installeer vir gaste. Maak dit net soveel makliker. Almal het nie 'n dekodeerder om saam te neem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Skuinslê
Hi Hester Dankie vir die resensie. Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien. Ons is tans besig om te kyk na 'n DStv pakket sodat daar DStv is. Groete

Carien S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie mooi plek. Baie sitplek buite op verskeie stoepe, dit is baie lekker. Baie skoon. Kombuis goed toegerus. Goeie beddens. Badkamers groot en skoon. Lugreëling werk in al die kamers. Ons het gesukkel om die sleutel by die kontakpersoon te kry, moes 'n ander plan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Skuinslê
Hi Carien Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien. Ek vra omverskoning oor die sleutel kommunikasie en sal werk maak daarvan dat dit nie weer gebeur nie. Groete

Louanne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Way too short for such an amazing place to stay. Fully equipped and feels like you are walking into a home away from home. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Skuinslê
Hi Louanne, I am very glad that you enjoyed your stay and hope to see you again soon. Regards

Simson G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker stil omgewing. Het baie lekker gebly, die wildebeeste en vlakvarke het soggens en saans deur die eiendom geloop en jy kan baie naby foto's neem van hulle. Nota: Die straat waarin die huis is, kom op twee punte uit by die teerpad, Olifant Laan. Gebruik die ingang naaste aan die Spar kompleks en nie die een naby die hek aan die Krokodilbrug se kant nie. Die huis is naby aan die teerpad, maar as jy die verkeerde ingang gebruik, gaan jy ver grondpad ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Skuinslê
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet en ek sal 'n nota maak om gaste te herinner om die tweede ingang te gebruik.

Anzelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Was 'n fantastiese wegbreek vir my & my man. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Skuinslê
Hi Anzelle, Baie bly julle het dit geniet en julle is enige tyd weer welkom. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erdvark 3782, Malelane, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f70cd1c225ebad3fe4d039d1b4167b2f4aca6083830b839522e1b2aea6aab5a79ba456aed54ff6cd3f3c0531d8523148df3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 15 5 1 5 Erdvark 3782 Malelane 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -25.347047524046 31.797458656449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang