Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 295 Main Road, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rooi Spinnekop Akkommodasie en Restaurant is in die kusdorpie Hondeklipbaai geleë. Hondeklipbaai is ongeveer 90 km vanaf Garies en 200 km vanaf Springbok.
Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede, 4 koepeltente en kampeerplek. Elke woonstel het sy eie badkamer en is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond.
Gaste in die 4 koepeltente en 2 kampeerplekke gebruik 'n gemeenskaplike ablusieblok.
Gaste wat tente en kampeerplekke gebruik, kan gebruik maak van 'n gemeenskaplike ablusieblok en gemeenskaplike kombuis en braai-area. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, eetgerei, breekware, potte, panne en die nodige kooktoebehore.
Die gewilde restaurant Rooi Spinnekop is op die perseel en is 'n ten volle gelisensieerde restaurant wat bekend is vir sy seekos en Namakwalandse geregte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Mgr: Nicolien
Crafford ...
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 295 Main Road, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
- Gaste dink Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 295 Main Road, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang