Skye Ridge
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danielskraal, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Skye Ridge bied 'n rustige toevlugsoord in die Karoo-dorp Calitzdorp. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie se wegbreek.
Die selfsorg-eenheid met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. 'n Oopplan-leefarea is gevul met oorgenoeg natuurlike lig en is gemaklik gemeubileer.
Die eiendom is geleë naby plaaslike winkels, restaurante, wynplase en skilderagtige wandelroetes. Met 'n patio, buitebraai-area, gratis veilige parkering, CCTV en laaikragvoorsiening, kan gaste 'n gemaklike en veilige verblyf geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Danielskraal, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danielskraal, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang