Skye's B&B
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Visser Street, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Skye's B&B bied gerieflike B&B-verblyf in Benoni. Dit is ideaal vir oornaggaste of sakereisigers.
Die verblyf bied 3 kamers, elk met 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Elke kamer het 'n gemaklike bed, kas, linne en badhanddoeke.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike areas soos die gedeelde kombuis, sit-, eetarea, gratis WiFi, braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek. Die verblyf is naby gholfbane, winkelsentrums, restaurante, kroeë, O.R. Tambo Internasionale Lughawe en hoofweë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Aimee Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 12 Visser Street, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink Skye's B&B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Visser Street, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang