Skylight Guest House
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 62 Greyling Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
-
Vanaf
R720R648 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Skylight Guest House is 'n familiebesit gastehuis wat gemaklike en kwaliteit oornagverblyf in Harrismith bied. Die gastehuis spog met 'n restaurant en skemerkelkiekroeg op die perseel waar gaste heerlike maaltye en verversings kan geniet.
Verblyf word in 'n keuse van 9 eenhede gebied, waarvan 4 persone kan akkommodeer. Al die eenhede spog met uitsigte oor die berge en is gemeubileer met gemaklike beddens. Eenheid 1 het lugversorging en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Die oorblywende eenhede het 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Daarbenewens het elke eenheid 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Gedurende die warmer maande kan gaste in die swembad afkoel of buitelug-etes langs die swembad geniet. Gaste het veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 224
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 62 Greyling Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Skylight Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 62 Greyling Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang