Skyline Loft Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 246 John Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Skyline Loft Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n omheinde gemeenskap in die ooste van Pretoria in die voorstad Muckleneuk. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n sentrale tuiste tydens hul besoek.
Dié dubbelverdiepingwoonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die solderslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die knus leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n ruim balkon met braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Loftus Versfeld-stadion is ongeveer 2,8 km ver en die Universiteit van Pretoria - Hatfieldkampus is 2,2 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 246 John Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
- Gaste dink Skyline Loft Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 246 John Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang