Skyline Loft Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 246 John Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Skyline Loft Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n omheinde buurt in die voorstad Muckleneuk in Pretoria-Oos. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n sentrale basis tydens hul besoek.
Dié dubbelverdiepingwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die solderslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die knus leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n ruim balkon met braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante. Loftus Versfeld is ongeveer 2,8 km ver en die Universiteit van Pretoria se Hatfieldkampus is 2,2 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 246 John Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
- Gaste dink Skyline Loft Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 246 John Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang