Successfully reported
+17

Skyline Majesty

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Rev Michael Scott Street, Freedom Plaza, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Skyline Majesty is in 'n veilige kompleks in Windhoek, die hoofstad van Namibië, in die land se hooglande. Dit is ideaal vir gaste wat sentrale verblyf soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en stort.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV, terwyl die kombuis 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien het.

Gaste kan op die balkon ontspan en 'n asemrowende uitsig oor die stad geniet. Die woonstel is naby winkelsentrums, restaurante, geriefswinkels en uithangplekke. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.3/5

Julius Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Rev Michael Scott Street, Freedom Plaza, Windhoek, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Rev Michael Scott Street, Freedom Plaza, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97106ded0502f061ece65fdc1b0093f467601dce49467dcab15293d93ee757d3dc3d376876e05c0d5129df63b553022b1250?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 1 Rev Michael Scott Street Freedom Plaza Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.572384403722 17.086653161892
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang