Successfully reported
+19

SkyView Loft unit 509

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Rev Michael Scott Street, Freedom Plaza, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 386 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SkyView Loft Unit 509 is in 'n veilige kompleks geleë in Windhoek, die hoofstad van Namibië, in die land se sentrale hooglande. Dit is die ideale plek vir paartjies, sakereisigers of solo-verkenners wat sentraal geleë verblyf soek.

Die woonstel beskik oor 1 solderslaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf.

Die woonstel beskik ook oor 'n balkon met sitplek buite vir 2 gaste. Ideaal geleë naby winkelsentrums, restaurante en geriefswinkels. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.3/5

Julius Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Rev Michael Scott Street, Freedom Plaza, Windhoek, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 386
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 386
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 386
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Rev Michael Scott Street, Freedom Plaza, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ae43b4e13ee44b81522023fadd58b465ac78feae0982031471b997f28452c7f000b44507e2bdbc8a062b17445a60975be3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 386 per nag (plek vir 2) 1 Rev Michael Scott Street Freedom Plaza Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.572323347348 17.086639438915
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang