Skyviews River Club
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesang Valley Road, The River Club, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 880 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Skyviews River Club bied selfsorgverblyf aan die rivier in die veilige River Club-landgoed in Plettenbergbaai en is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie aangesien dit stapafstand van gewilde strande af is.
Dié eenheid op die eerste verdieping het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed vir kinders en 'n stapelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die dubbeldeure is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe wat 'n ideale plek is vir gaste om tyd saam deur te bring terwyl hulle oor die landgoed uitkyk. Alle gaste het volle toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad, tennisbane en muurbalbane.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Piesang Valley Road, The River Club, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Skyviews River Club het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesang Valley Road, The River Club, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang