Successfully reported

Slaap Hoekie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Boshoff S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Pleasant stay at Slaap Hoekie. I had a very pleasant stay at Slaap Hoekie in Villiers. The accommodation was very comfortable, spotlessly clean, and well located. I felt safe and secure throughout my stay, and it was well stocked with cutlery and everything I needed. A great spot for a stopover or a few days’ stay—highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xela C
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Heerlik, skoon, warm en baie vriendelike mense. Ons het heerlik gebly. Dit was baie skoon en netjies. Die warm komberse op die bed was vir seker 'n pluspunt, want die Vrystaat koue was erg gewees. Ons sal definitief weer daar gaan bly, as ons in daardie omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

A convenient and good place to stay. The venue was more than adequate, and we experienced no issues of concern. Should it be required, we will not hesitate to use this venue again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Heerlike bekostigbare en netjiese oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anell G
1 nag
5.0
Mei 2025

Rustige veilige aand - baie tevrede. Baie lekker, rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand H
1 nag
5.0
Apr 2025

Lekker gebly in netjiese plekkie in die Vrystaat. Baie lekker gebly by Die Slaap Hoekie. Vriendelike behulpsame eienaar en maklik om die plek te kry. Proses om in en uit te klok is eenvoudig. Hoofweg is nie ver vanaf die verblyf nie. Die eienaar is altyd bereid om die ekstra myl te stap. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand H
1 nag
5.0
Apr 2025

Heerlike sentraal geleë verblyf in die Vrystaat. Baie lekker gebly by Die Slaap Hoekie. Die eienaar is baie vriendelik en altyd bereid om die ekstra myl te stap. In- en uitklok is baie maklik en vinnig. Baie naby aan die hoofweg om verder te reis. Skoon, netjiese en ruim eenheid. Alles wat 'n mens nodig het en meer. Stil en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Presies wat ons nodig gehad het. Net wat ons nodig gehad het om oor te slaap op ons reis. Veilig, ruim, skoon en baie vriendelike gasheer. Die motorafdak teen die woonstel was baie welkom in die reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Netheid baie goed. Ruim eenheid. Baie oulik, ruim eenheid. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik Moolman
Slaap Hoekie
Baie dankie.

Karen A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Idea for staying over for business travel. Very comfortable, cozy, neat and all that is needed whether staying over for one night or a few nights. Ideal for a few people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendrik Moolman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lourens Street, Villiers, 9840, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5648df7ec96405529ff4294b5a1acdf4c1f92e4f7830636108cd1e8073a0d1241cc56aa30c0646db122aef6be8dd28738964?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 23 5 1 5 6 Lourens Street Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.028683412477 28.593838106885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang