Successfully reported
+14

Slaap Hoekie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lourens Street, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Slaap Hoekie is in Villiers geleë en bied selfsorgverblyf, ideaal vir enigiemand wat 'n wegbreek van die gewoel van die stadslewe benodig.

Die ruim woonstel, geleë op die eienaar se perseel, bied slaapplek aan tot 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan buitelug-eet op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braai-area wat oor die welige tuine uitkyk. Veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien. Vir diegene wat wil verken, is Aqua Via 9,8 km ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Boshoff S
Besigheidsreis
5.0
Pleasant stay at Slaap Hoekie. I had a very pleasant stay at Slaap Hoekie in Villiers. The accommodation was very comfortable, spotless...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Xela C
5.0
Heerlik, skoon, warm en baie vriendelike mense. Ons het heerlik gebly. Dit was baie skoon en netjies. Die warm komberse op die bed was vir seker 'n pl...
Sien meer
Jun 2025
Luke P
Saam met lewensmaat
5.0
A convenient and good place to stay. The venue was more than adequate, and we experienced no issues of concern. Should it be required, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Alida V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Heerlike bekostigbare en netjiese oornagplek.
Jun 2025
Anell G
5.0
Rustige veilige aand - baie tevrede. Baie lekker, rustig en netjies.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendrik Moolman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6 Lourens Street, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Gaste dink Slaap Hoekie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lourens Street, Villiers, 9840, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5648df7ec96405529ff4294b5a1acdf4c1f92e4f7830636108cd1e8073a0d1241cc56aa30c0646db122aef6be8dd28738964?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 23 5 1 5 6 Lourens Street Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.028683412477 28.593838106885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang