Slaapplek op 46
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Slaapplek Street, Herolds Bay Heights, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Slaapplek op 46 is in Heroldsbaai geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Verblyf word voorsien in 'n keuse van die hoofhuis, wat slaapplek bied vir 4 volwassenes en 1 kind.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, beide gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n enkelbed beskikbaar vir 1 kind, gemaklike rusbanke, sowel as 'n TV en 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet. Die hoofhuis is toegerus met 'n omsetter.
Die Blues-eenheid bied pragtige uitsigte oor die see en het 'n privaat ingang sowel as sy eie parkeerplek. Die kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Die eenheid is ook toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Gratis WiFi is ingesluit.
Daar is lieflike binne- en buitebraaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Gaste het veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Emri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 46 Slaapplek Street, Herolds Bay Heights, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
- Gaste dink Slaapplek op 46 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Slaapplek Street, Herolds Bay Heights, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang