Successfully reported
+66

Slaley Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaley Estate, Off the R44, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 125 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Slaley Country House is op 'n prentjiemooi wynplaas, net 8 km buite Stellenbosch op die R44 in die rigting van Paarl, geleë.

Dié gastehuis het 7 en suite-slaapkamers wat keurig ingerig en versier is. Elke kamer beskik oor 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en lugversorging. Gratis WiFi word ook voorsien. 'n Wittebrood-suite met 'n spa-bad is ook beskikbaar vir 'n pasgetroude paartjie of ou verliefdes.

Die perseel spog met 'n swembad, tennisbaan, tuine, 'n gemeenskaplike braai-area, 'n proelokaal wat tussen 10:00 en 15:00 oop is en het ook 2 plaashonde en katte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pj G
Saam met lewensmaat
5.0
A great stay and value for money. It was delightful and the views are amazing. Tennis and the swimming pool are also available.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Marthie B
Saam met vriende
5.0
Baie lekker en sal dit aanbeveel. Ons verblyf was baie aangenaam, pragtige plek, stil en rustig, en baie sentraal, en baie behulpsame personeel, en wo...
Sien meer
Feb 2025
Rita M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, kalm en ideaal geleë. Die huis is pragtig en ligging ideaal tussen al die trou venues. Baie dankie, ons het heerlik gebly.
Des 2024
Anonymize U
Besigheidsreis
5.0
Slaley Country House's service is excellent! Ek sal vir seker weer daar gaan bly! Ek het dit baie geniet!
Jan 2024
Louis D
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige plek en goeie diens in 'n mooi en rustige omgewing. Sien sterre.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Slaley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Slaley Estate, Off the R44, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Slaley Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 125
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 125
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaley Estate, Off the R44, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbc9fa0e4f01f52520b169217d0635df85a8b2b07cccedc230c83de21909047753f5964124aeb11dfdff3050cecb28fdd72d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 125 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 Slaley Estate Off the R44 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.872192709233 18.847228288651
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang