Sleek Retro Modern Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Tobias Hainyeko Street, Ane Court, Unit 1, Swakopmund, Khomas
- Vanaf R1 938 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sleek Retro Modern Apartment bied gaste 'n mengsel van stedelike gemak en kus-sjarme. Dit is geleë in Swakopmund, 'n kusstad in Namibië, wes van die hoofstad, Windhoek, bekend vir sy sandstrande en uitsigte oor die Atlantiese Oseaan.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, en die tweede het slegs 'n toilet.
Die helder, oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, koffiemasjien, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering. Ontspan op die balkon en geniet die pragtige uitsigte oor die stad.
Prima ligging: Net 'n kort entjie van South Beach en Swakopmund Museum af. Nabygeleë besienswaardighede sluit in Otavi-Bahnhof en Hohenzollernhaus. Walvisbaai-lughawe is 48 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 38
Resensies 81
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 30 Tobias Hainyeko Street, Ane Court, Unit 1, Swakopmund, Khomas
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Tobias Hainyeko Street, Ane Court, Unit 1, Swakopmund, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang