Successfully reported

Sleep @ Solomon 8

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Lynette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Safe parking, friendly welcoming host, clean, well equipped. Yes, we did enjoy our stay. The owners are very friendly; we arrived after 22:00, and they waited for us. We appreciated that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan En Ina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ek kom weer! Lekker geslaap. Goeie bed en kussings. Beesmelk vir tee en koffie, nie plastiese melk nie. Lekker groot handdoeke en goeie seep en haarwasmiddel. Goeie toiletpapier. (Nie enkellaag papier nie.) Baie aangename gasheer en gasvrou. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Puik. Baie lekker. Gesellig en huislik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan V
1 nag
5.0
Mei 2025

Baie lekker, warm, skoon kamer - vriendelike mense. Baie lekker, vriendelike mense. Gemaklike, skoon kamer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsey N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het baie lekker gebly. Plek is netjies. Dankie vir alles. Beveel sterk aan. Baie netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Gerieflik. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronwyn L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

The perfect location and the friendliest host by far. The room was clean and cosy. Everything we needed for our overnight stay was provided and Liesel was super friendly and the perfect host. You will not regret stopping over here. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesel
Sleep @ Solomon 8
Thank you very much for the positive review. We appreciate it. Thank you for choosing to book with us.

Pieter A
1 nag
5.0
Feb 2025

Dit is sentraal geleë. Diens is vriendelik. Ons sal weer daarvan gebruikmaak. Baie dankie vir 'n lieflike, skoon en netjiese verblyf. Ons is so vriendelik ontvang, tot die honde is vriendelik. .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesel
Sleep @ Solomon 8
Hallo Pieter. Ek is bly julle het lekker gebly. Dankie vir die resensie. Jy het nie die sterre ingevul nie en ons n 0/5 gegee. Is dit 'n oopsie?

Martha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Aangename verblyf gehad. Ons het goed gebly, maar 'n waaier sal help gedurende die nag aangesien die lugreëling nie heelnag gebruik kan word nie en dit was nogal warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Solomon Street, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dd4d165d3d88fd0114a44907b722c0bcc9b32608a7984e370e6dd17296447cd6390f3a2c851fce0a92c82ee4e828db78047?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 8 Solomon Street Klisser 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -28.75306 24.77875
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang