Shalom
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Stephan Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shalom is 'n ruim, privaat selfsorg-eenheid geleë op die eienaars se eiendom in Lambertsbaai, ongeveer 900 m van die strand af en in 'n stil area. Lambertsbaai is 'n klein vissersdorpie met pragtige wit strande, golwende duine, 'n eiland waar voëls broei, goeie restaurante en 'n matige klimaat dwarsdeur die jaar.
Hierdie oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n area met 'n dubbelbed en 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. 'n Baba of kleuter kan geakkommodeer word as ouers 'n kampbedjie saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, elektriese braaipan, ketel, en die nodige breekware en eetgerei.
Ander geriewe sluit in 'n TV, volledige DStv, gratis WiFi, plafonwaaier en verwarmer. Die woonstel het 'n privaat ingang en veilige motorhuis of onderdakparkering. Braaigeriewe is beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit in sandplankry, vierwielmotorfietsry, swem, visvang en branderplankry.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 12 Stephan Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Shalom het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Stephan Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang