Successfully reported
+23

Self Catering Boston

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 15th Avenue, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Self Catering Boston is in Bellville geleë, gerieflik naby Louis Leipoldt & Tygerberg Hospitaal en Stellenbosch Bestuurskool geleë. Die eiendom bied 4 selfsorg-eenhede waaruit gaste kan kies, ideaal vir beide kort en lang verblyf.

Elke eenheid is toegerus met 'n leefarea, 'n kombuisie en 'n slaaparea, wat 'n gerieflike en funksionele ruimte verseker. Die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n induksiebord, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, sodat gaste hul maaltye met gemak kan voorberei.

Bykomende geriewe sluit braaigeriewe en veilige parkeerplek vir gaste in. Vir diegene wat in buitemuurse doendinge belangstel, is bergfietsry, voetslaan, wynproe en restaurante naby. Winkels is binne stapafstand, en die weeklikse parkloop is net 10 minute se stap weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pierre B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker, dankie. Die plek was baie skoon. En netjies voel soos jou eie huis.
Sep 2025
Leon V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, rustig, netjies! Puik gasvrou. Netjiese en stil plek. Hoogs aanbeveel.
Sep 2025
Rc T
Besigheidsreis
5.0
It is a well-located place and always in pristine condition. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Hillary B
Saam met vriende
5.0
Fantastic amazing. To meet the hostess, made everything easy and comfortable, clean, warm and very cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Carina L
5.0
Gerieflik en netjiese eenheid. Gerieflike, netjiese eenheid naby Louis Leipoldt hospitaal met alles wat jy benodig vir jou verblyf. Voertuig staan vei...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 96 15th Avenue, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Self Catering Boston het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 15th Avenue, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27363ae4b9cd0b77a2facdec6d6b045f5a1d3b7149852a56bfe5b69af9de4f06ac2d562b229ae93e0506b8ef1719840b84fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 96 15th Avenue Vredelust 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.892131750884 18.613149733446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang