SleepEezy Cottages
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Chaucer Road, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SleepEezy Cottages bied gasteverblyf en is in Benoni geleë. Die gastehuis is ideaal geleë binne 14 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.
Verblyf by SleepEezy Cottages bestaan uit verskeie individueel versierde kamers en 2 selfsorgkothuise. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en beskik oor geriewe soos lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, 'n radio, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe; elke selfsorgkothuis beskik oor 'n kombuisie wat verhit-en-eet-toebehore soos 'n mikrogolfoond en 'n yskassie bevat. Vir die winter is die beddens toegerus met elektriese komberse.
Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n swembad en veilige onderdakparkeerplek van die straat af vir voertuie.
SleepEezy Cottages is naby restaurante, winkelsentrums, bioskope, gholfbane en 'n gimnasium. Emperor's Palace is ongeveer 10 minute se ry weg en Carnival City is ongeveer 15-20 minute weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Chaucer Road, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Chaucer Road, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang