SleepEezy Cottages
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Chaucer Road, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SleepEezy Cottages bied gastevrbloyf in Benoni. Die gastehuis is ideaal 14 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Verblyf by SleepEezy Cottages behels verskeie individueel versierde kamers en 2 selfsorgkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en geriewe soos lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, radio, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke selfsorgkothuis het verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. In die winter het die beddens elektriese komberse.
Die gastehuis bied privaat WiFi, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
SleepEezy Cottages is naby 'n rits restaurante, winkelsentrums, rolprentteaters, gholfbane en 'n gimnasium. Emperor's Palace is ongeveer 10 min se ry weg en Carnvial City ongeveer 15-20 min se ry weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Chaucer Road, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Chaucer Road, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang