Successfully reported

Sleepers Villa

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Jacques V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie lekker, vriendelik en baie skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransien C
1 nag
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Ons is baie vriendelik ontvang deur Neels. Kamers is skoon en netjies, en alles is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Neels
Sleepers Villa
Thank you so much. We hope to see you again.

Angelique V
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Nice stay. We booked one of our staff members into this property. The location is great, just off the highway and close to malls. The owners of the property were very helpful and friendly, too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
1.2
Mrt 2023

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Nomusa M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Welcoming and warm. Friendly environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2019

Goeie waarde vir geld. Die eienaars, Neels en Estelle, was baie akkommoderend en gasvry. Hulle gaan uit hul pad om te help met enige versoek wat jy mag hê. Ek sal beslis Sleeper Villas aanraai aan enigiemand wat na Polokwane reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrien V
Kort verblyf
5.0
Feb 2018

Fantastiese en gulde ontvangs, diens, kos en pragtige kamer. Fenominale gasheerpaar, uiters vriendelik, behulpsaam. Beste wat ek in 'n lang tyd beleef het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Working On Fire (pty) Ltd N
1 nag Besigheidsreis
4.4
Aug 2018

Soos familie. Dit was 'n fantastiese ondervinding, soos om by familie te kuier. Diens was uitstekend, mense was verwelkomend en so vriendelik, plek is 'n absolute juweel. Baie dankie, ons sal beslis van jul plek weer gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Baie netjies, die eienaars is wonderlike mense. Waarde vir geld, 10 uit 10 kliëntediens, 10 uit 10 netheid, 10 uit 10 veligheid, 10 uit 10 ligging, 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20A Bok Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb8e4cef86b776b64456b74dfdd4df4b351e09d113727c602a3879c1db703ba1ee31e5a4859051ff6711d347e5a234cdfa4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 20A Bok Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.917760257675 29.449799358845
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang