Successfully reported
+58

Sleepers Villa

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20A Bok Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R770 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sleepers Villa is in Polokwane se middestad geleë. Die stad is die hoofstad van die Limpopo-provinsie en bekend vir besienswaardighede wat die Polokwane-voël- en reptielpark insluit wat die tuiste van 280 spesies voëls is. Die gebied bied ook toegang tot natuur- en wildkykgeleenthede en word beskou as 'n voorste jagbestemming in Suid-Afrika.

Akkommodasie bestaan uit 8 kamers wat en suite-deluxe en Executive-kamers insluit wat tot 17 mense kan akkommodeer. Die kamers bestaan uit óf enkel- óf dubbelbeddens met badkamers met baddens (Deluxe plus of Executive plus) en of storte, asook lugversorging, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit Wi-Fi en veilige parkeerplek in. Ontbyt; Middagetepakkie en Aandete beskikbaar op versoek, vergesel van nagereg en koeldrank. Ons bied ook 'n opteldiens na en van die Polokwane-lughawe wat op versoek beskikbaar is.

Sleepers Villa gastehuis is naby sportvelde en naby Peter Mokaba-stadion, winkels, die landdros- en hooggeregshof, lughawe en hospitale.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 20A Bok Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Sleepers Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20A Bok Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb8e4cef86b776b64456b74dfdd4df4b351e09d113727c602a3879c1db703ba1ee31e5a4859051ff6711d347e5a234cdfa4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 20A Bok Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.917760257675 29.449799358845
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang