Sleepers Villa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20A Bok Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R770 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sleepers Villa is in die middestad van Polokwane geleë. Dit is die hoofstad van die Limpopo-provinsie en bekend vir besienswaardighede soos die Polokwane Bird and Reptile Park met 280 voëlspesie. Die area bied toegang tot natuur- en wildkykgeleenthede en word beskou as een van die beste jagbestemmings in Suid-Afrika.
Ons bied verblyf vir altesaam 17 gaste in 8 kamers, insluitend die luukse en "executive"-kamers met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor enkel- of dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en/of stort. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.
Instansiegeriewe op die perseel sluit WiFi en veilige parkeerplek in. Ontbyt, middagete-pakkie en aandete is op versoek beskikbaar en sluit nagereg en koeldrank in. Sleepers Villa bied ook 'n pendeldiens na en van die Polokwane Lughawe op versoek.
Sleepers Villa is naby sportvelde en die Peter Mokaba Stadion, winkels, die magistraat en hooggeregshof, lughawe en hospitale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Neels Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 20A Bok Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Sleepers Villa het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20A Bok Street, Polokwane, 0699, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang