Successfully reported
+38

SleepOver Komatipoort

  • Kapasiteit: 140 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N4, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R995 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SleepOver Komatipoort bied bekostigbare, gerieflike, veilige verblyf in Komatipoort langs die N4 by die Kompatipoort Lebombo Dry Port. Dis die ideale verblyf vir gaste op pad na Mosambiek.

Verblyf is beskikbaar in 2-enkelbed-, dubbel- en gesinskamers. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n lessenaar en skuifdeure wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in die tuin lei.

Gratis WiFi is beskikbaar in al die gemeenskaplike areas en hulle word daagliks skoongemaak. Braaigeriewe is ook beskikbaar op die perseel.

Daar is 'n gerieflikheidswinkel met pasteie en ander maaltye wat warm gemaak kan word op die perseel en gaste kan op die stoep ontspan en 'n koppie koffie geniet. Die winkel is ten volle gelisensieer. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en daar is 24 uur-sekuriteit wat aan 'n gewapende reaksie-eenheid gekoppel is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 423

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the N4, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink SleepOver Komatipoort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 140 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N4, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60ef2b60a864b3bd7805413e21aaf866d7f0e8f755f3d03bb6a000e33ac19304311bf89d30607930bd69521e2228a245a78b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Off the N4 Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.444107026777 31.934096576721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang