Successfully reported
+44

SleepOver Kruger Gate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 4, Off R536, near Kruger Gate, Skukuza Road, Belfast, 1350, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SleepOver Kruger Gate bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf, net 6 km vanaf die Krugerhek. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 2 Enkelbedkamers, Dubbel- en Gesinskamers gebied. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n lessenaar en 'n yskassie. Daar is ook 'n skuifdeur wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in 'n tuin lei.

Gratis WiFi is slegs by ontvangs beskikbaar en daar is braaigeriewe op die perseel. Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye, alkohol, koffie en koeldrank verkoop, en gaste kan op die stoep ontspan en 'n koffie geniet. Die winkel is ten volle gelisensieer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom bied 24 uur-sekuriteit wat aan gewapende reaksie gekoppel is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Tersia C
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. Friendly reception. Scenic drive via Dullstroom. Easy access from Hazyview to SleepOver and a safe and quick drive to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Wilma W
Saam met vriende
5.0
Ons het lekker geslaap, alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Netjiese, skoon verblyf en pragtige omgewing.
Jun 2025
Nell G
Gesin met tieners
5.0
Definitely a recommendation. Warm reception and well organised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Joanne K
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker oornagplek. Baie dankie aan die vriendelike bestuur en personeel. Ons het baie lekker hier oorgebly oppad Wildtuin toe.
Apr 2025
Anishca D
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome plek! Lieflike kamer met baie oulike personeel.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 423

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Portion 4, Off R536, near Kruger Gate, Skukuza Road, Belfast, 1350, Mpumalanga
  • Gaste dink SleepOver Kruger Gate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 4, Off R536, near Kruger Gate, Skukuza Road, Belfast, 1350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf0d9cce80eb14cc4e4f1b07e6d680b032b38ec5fc55ef9549b01041fa8cedeffb676f27fe2fbab93cc9de4645a7b04f7bb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Portion 4, Off R536, near Kruger Gate Skukuza Road 1350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.962594820246 31.398103612442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang