Successfully reported

SleepOver Malelane Gate

Gastehuis
Standaard-gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n gesin en het 'n dubbelbed en 2 uittrekbeddens vir kinders onder die ouderdom van 12. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en 'n koffiestasie in. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Dié kamer het ook 'n stoep met sitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

2 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gesinskamers kan slegs 2 volwassenes en 'n maksimum van 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar op uittrekbeddens akkommodeer

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer vir 2
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n paartjie en het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en 'n koffiestasie in. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié kamer het ook 'n stoep met sitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gesinskamers kan slegs 2 volwassenes en 'n maksimum van 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar op uittrekbeddens akkommodeer

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
15 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n paartjie en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en 'n koffiestasie in. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Dié kamer het 'n stoep met sitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gesinskamers kan slegs 2 volwassenes en 'n maksimum van 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar op uittrekbeddens akkommodeer

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 37 of the Farm Malelane, Malalane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72ffb11b76c86d283311fdc99778de562505161f7f4f3e79ef91e654f7b4c41512899f4889384b03190321c7268c87f21e01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Portion 37 of the Farm Malelane Malalane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.514624428062 31.476488784062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang