SleepOver KMIA
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: KMIA Road, Erf 2 Primkop Airport, White River, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
SleepOver KMIA bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf naby Witrivier en Mbombela (Nelspruit), langs die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe. Die verblyf maak voorsiening vir beide die sakereisiger en die vakansiereisiger.
Verblyf word aangebied in tweepersoonskamers, dubbel- of gesinskamers. Elke kamer het lugversorging en het 'n en suite-stort, 'n lessenaar en yskassie. Elke kamer het skuifdeure wat oopmaak na 'n buitestoep met 'n tafel en stoele in 'n tuinomgewing.
Gratis WiFi is slegs by ontvangs beskikbaar. Die eenhede word daagliks gediens. Braaigeriewe is ook op die perseel beskikbaar.
Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pasteie, verhit en eet-maaltye, en alkohol bied, of jy kan op die buitestoep met sitplek ontspan en 'n koffie geniet. Die winkel is ten volle gelisensieer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom bied 24-uur-sekuriteit gekoppel aan gewapende reaksie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 423
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- KMIA Road, Erf 2 Primkop Airport, White River, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink SleepOver KMIA het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: KMIA Road, Erf 2 Primkop Airport, White River, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang