SleepOver KMIA
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: KMIA Road, Erf 2 Primkop Airport, White River, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
SleepOver KMIA bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf naby Witrivier in Mbombela (Nelspruit), langs die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe. Verblyf word aan sakereisigers en vakansiegangers gebied.
Verblyf word in 2-enkelbedkamers, dubbelkamers of gesinskamers gebied. Elke kamer het lugversorging, ’n en suite-badkamer met ’n stort, ’n lessenaar, en ’n yskassie. Elke kamer het skuifdeure wat na ’n buite-stoep lei, waar daar tafels en stoele in die tuinarea is.
Gratis WiFi is slegs by ontvangs beskikbaar en die eenhede word ook daagliks skoongemaak. Daar is braaigeriewe op die perseel.
Daar is ’n gerieflikheidswinkel op die perseel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye en alkohol verkoop. Gaste kan buite op die stoep sit en hul koffie geniet. Die winkel is ten volle gelisensieërd. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom bied 24 uur-sekuriteit wat aan gewapende reaksie gekoppel is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 423
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- KMIA Road, Erf 2 Primkop Airport, White River, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink SleepOver KMIA het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: KMIA Road, Erf 2 Primkop Airport, White River, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang