Successfully reported
+39

SleepOver Phabeni Gate

  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Phabeni Gate, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SleepOver Phabeni Gate bied gerieflike en bekostigbare verblyf en is naby die Phabeni-hek na Kruger Nasionale Park geleë.

Die hotel beskik oor verskeie kamertipes wat vir sakereisigers sowel as vakansiegangers voorsiening maak. Die kamers spog met gemaklike beddens, lugversorging en en suite-badkamers met stortgeriewe. Verder het elke kamer 'n lessenaar, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n buitestoep. Gaste word voorsien van linne en handdoeke asook seep, stortjel en sjampoe.

Geriewe op die perseel sluit 'n koffiekroeg en restaurant, braaigeriewe en veilige parkeerplek in. Vir ekstra gerief word die kamers daagliks skoongemaak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jarryd B
Saam met lewensmaat
5.0
Was amazing. Was amazing, don't need anything more for just a sleepover. The fact that you could buy dinner there was a huge bonus.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Bongiwe K
Saam met lewensmaat
5.0
I'll definitely be going back. The place is so secure and central to everything. It was phenomenal and Bernie, the manager, an absolute...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Ronel D
Gesin met klein kinders
5.0
Kon lekker stort en slaap in 'n rustige atmosfeer. Sal dit weer doen indien nodig. Beslis waarde vir geld. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Oo...
Sien meer
Jan 2025
Phillip B
Gesin met tieners
5.0
Het dit baie geniet met vriendelike diens. Was great, netjies skoon en vriendelike diens.
Mrt 2024
Carmen S
Gesin met klein kinders
4.8
Skoon en netjiese akkommodasie naby die wildtuin. Ligging kan nie beter nie, letterlik om die draai van die Phabeni hek.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 423

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R536, Phabeni Gate, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Gaste dink SleepOver Phabeni Gate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Phabeni Gate, Hazyview, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac42d6b66643af739bcdc7c16d6c1c0b85ba5e55e466431260cebe8f9f161f79f408ad1eeea18481aa6cf80319f5d8354410?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 R536 Phabeni Gate 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.020366 31.221438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang