Sleepy Oaks Farm Cottages
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koppies Road, Sleepy Oaks Farm, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sleepy Oaks Cottages is 'n kort entjie van Villiersdorp af geleë en bestaan uit 2 selfsorgkothuise tussen appelboorde met majestueuse berguitsigte. Die eiendom bied 'n ideale ligging vir 'n ontspannende wegbreek, waar gaste langs 'n vuur kan sit, stap, fietsry of nabygeleë wynplase kan besoek.
Swallow's Nest is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is 'n buitebad in die binnehof wat vanuit die slaapkamer deur 'n skuifdeur lei. Die leefarea het 'n kaggel, ideaal vir winterverblyf, en 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskassie, eetgerei en breekware. Die patio bied berguitsigte agter die appelboorde en sluit 'n ingeboude braai in.
Ty's Rest het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Die leefarea het 'n houtkaggel en 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die patio het 'n ingeboude braai met uitsigte oor die berge oor die appelboorde.
Ligging
- Koppies Road, Sleepy Oaks Farm, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koppies Road, Sleepy Oaks Farm, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang