Successfully reported

Slice of Life Lodge

Slice of Life Lodge
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 15)
  • Plek vir 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Slice of Life Lodge is ’n rustige bosveld-oord aan die buitewyke van Lephalale, perfek vir families en vriende wat ’n gemaklike wegbreek in die natuur soek. Die lodge bied 5 chalets wat vir groter groepe van tot 15 gaste bespreek kan word. Elke chalet akkommodeer tussen 2 en 5 gaste en beskik oor gemaklike beddens en ’n en suite-badkamer met óf ’n bad óf ’n stort. Die lodge voorsien beddegoed, badhanddoeke en WiFi vir gaste se gerief. Gaste kan hul eie etes in die gesamentlike kombuis voorberei of teen ’n ekstra koste ’n sjef reël om vir hulle te kook. Die gedeelde gaste-sitkamer en kroegarea bied ’n ideale plek om te ontspan, en die lodge beskik ook oor ’n swembad, braaigeriewe en ’n boma-vuurgat vir sosiale byeenkomste onder die sterre.

Oorsig van kamer/eenheid
6 Slaapkamers 6 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 15)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R510, Slice of Life Boerdery, Lephalale (Ellisras), 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81e9d4adec1cc647de9f8a7250090b0ba484ddc32f8ce5ab361bb881aff706d0242075feb5c15927b40d653ffd1987eb112b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 15) 1 5 1 5 R510 Slice of Life Boerdery 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.1626104 27.5467188
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang