Slice of Life Lodge
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R510, Slice of Life Boerdery, Lephalale (Ellisras), 0555, Limpopo
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 15)
Beskrywing
Slice of Life Lodge is 'n rustige bosveld-toevlugsoord aan die buitewyke van Lephalale, perfek vir gesinne en vriende wat 'n gemaklike wegbreek in die natuur soek. Die lokaal is ook ideaal vir korporatiewe funksies soos spanbou-geleenthede of jaareindvieringe. Die lodge bied 5 chalets wat saam bespreek word vir groter groepe.
Slice of Life Lodge bied slaapplek vir tot 15 gaste en beskik oor knus beddens met 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Linne, badhanddoeke en WiFi word voorsien.
Gaste kan hul eie maaltye in die gemeenskaplike kombuis voorberei of reël dat 'n sjef maaltye teen 'n ekstra koste voorberei. Die gedeelde sitkamer en kroegarea bied 'n verwelkomende ruimte om te ontspan, terwyl die swembad, braaigeriewe en 'n boma-vuurput die perfekte omgewing skep vir sosiale aande onder die sterre.
Vir avontuurlustiges bied die lodge geleenthede om die plaas per motor, motorfiets, vierwielmotorfiets of fiets te verken. Gaste kan wildlewe soos impalas en njalas raaksien, stap geniet of voëlkyk, wat Slice of Life Lodge die ideale bosveld-toevlug maak om in die natuur te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R510, Slice of Life Boerdery, Lephalale (Ellisras), 0555, Limpopo
- Gaste dink Slice of Life Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R510, Slice of Life Boerdery, Lephalale (Ellisras), 0555, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang