Successfully reported
+11

SlipAway 9 Pentelbury's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pentelbury's Place, 14 Pickle Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SlipAway 9 Pentelbury's Place is 'n luukse eenslaapkamerwoonstel in die hartjie van die Strand, 'n mooi kusdorpie aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die sitarea vir 1 volwassene of kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -sitarea wat lei na die balkon wat Weber-braaigeriewe het. Die kombuis is met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die sitarea het 'n slim-TV wat DStv kan stroom en daar is ook 'n toonbank met 'n see-uitsig.

Gratis, onbeperkte WiFi word voorsien, asook veilige, onderdakparkeerplek.

Besienswaardighede in die area sluit die Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg-wynlandgoedere, Strand Waterworld en die Hottentots Holland Natuurreservaat in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 269

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Pentelbury's Place, 14 Pickle Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink SlipAway 9 Pentelbury's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pentelbury's Place, 14 Pickle Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88f417902a256a30a5398bc2fc3ad8fa2ce2d9d94adbd8bea87c7664140f5e7a72dbbd34f255f6ca393affd1beb98e99b184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Pentelbury's Place 14 Pickle Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.116913552926 18.827773426984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang