Successfully reported
+19

Slow Tides

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Andrew Avenue, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 370 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Slow Tides bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid wat op die eienaar se eiendom in Knysna, Wes-Kaap geleë is, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n lessenaar.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware.

Buite het gaste toegang tot privaat buitesitplek wat perfek is vir skemerkelkies wat oor die rustige tuin uitkyk. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Andrew Avenue, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Slow Tides het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 370
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 370
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 370
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Andrew Avenue, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaadbcdf6a68ddb4f3543a9cb2cd80187e54503067a104323c9345d262929ed0df6d8bdde2a4ee10a163c2f5244fd99a62bef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 8 Andrew Avenue Rexford 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.064277283825 23.076885435089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang