Slow Tides
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Andrew Avenue, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 370 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Slow Tides bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis op die eienaar se erf in Knysna in die Wes-Kaap en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n lessenaar.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware toegerus is.
Buite is daar sitplek met 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Andrew Avenue, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Slow Tides het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Andrew Avenue, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang