Successfully reported
+105

Slypsteen Accommodation

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lot 2168, Vollgraaffsig, 8850, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Slypsteen Accommodation bied selfsorg-chalets en is geleë in die klein dorpie Vollgraaffsig, ongeveer 90 km vanaf Upington in die Groblershoop-gebied van die Noord-Kaap. Die gasteplaas is op 'n klein berg gebou en kyk uit oor die pragtige Oranjeriviervallei.

Verblyf by Slypsteen Accommodation bestaan uit 7 selfsorg-chalets. Elke chalet bestaan uit 'n oopplan-leefarea en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, en daar is braaigeriewe by elke chalet. Daarbenewens bevat elke chalet lugversorging en 'n TV vir mediavermaak.

Elke chalet het pragtige uitsigte oor die Oranjerivier, die wingerde in die omgewing en pragtige sonsondergange. Die plaas het ook 'n gemeenskaplike seisoenale swembad en 'n braai-area. Daar is ook 'n funksie-saal en 'n kapel wat gehuur kan word vir troues of spesiale geleenthede, wat tot 120 gaste kan huisves.

Die plaas is ideaal vir stappers, bergfietsryers en gaste wat rus en vrede geniet. Die gasteplaas is op 'n rotsagtige heuwel gebou; dus is dit nie rolstoelvriendelik nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Marthinus G
Saam met vriende
5.0
Baie lekker en gemaklik. Skoon is 'n baie belangrike faktor en dit was hier baie. Baie gemaklik en skoon. Sou net graag 'n dubbelbed wou gehad het, an...
Sien meer
Sep 2025
Soekie S
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi uitsig, skoon en netjies. Sien sterre.
Aug 2025
Helise S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker aanbeveel. Mooi fasiliteit, baie skoon en netjies en goed toegerus. Pragtige uitsig. Baie vriendelike ontvangs.
Jun 2025
Betsie D
Saam met lewensmaat
5.0
Slept well to continue our travel next day. Overnight only. Enjoyed the views. Brilliant sunrise.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Eugene S
Saam met vriende
5.0
Good overnight. Slept well. Enjoyed the stay. Had a good night's rest. Did not spend a lot of time here as we got in late.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Lot 2168, Vollgraaffsig, 8850, Noord-Kaap
  • Gaste dink Slypsteen Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 075
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 075
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lot 2168, Vollgraaffsig, 8850, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabeb40604921606a8d7a3b31d52e248710167a1cd17996d8ab19a05800228645282ae467dc54db087f2dcf86a0d9b158b142?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2) 120 5 1 5 Lot 2168 Vollgraaffsig 8850 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.715362837599 21.828551218835
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang