Successfully reported

Smalstaan Onder

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Ronell V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Ongelooflike see uitsig. Anna is 'n behulpsame en wonderlike gasvrou. Ons het heerlik gekuier en sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Smalstaan Onder
Julle is altyd welkom by Smalstaan.

Brenda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Wonderlik. Is 'n uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Smalstaan Onder
Dankie, ons vertrou dat julle weer sal kom kuier.

Maretha C
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Gerief, vriendelike ontvangs, ligging! Net lekker. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Smalstaan Onder
Julle is altyd welkom by ons.

Lorraine K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties! Fantastiese ligging, baie goeie waarde vir geld! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Smalstaan Onder
Kom kuier gou weer. Julle is altyd welkom.

Charl W
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Fantasties. Baie lekker. Sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Smalstaan Onder
Sien daarna uit om die hele familie te huisves.

Alida V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal definitief weer daar gaan bly. Hoogs aanbeveel. Baie skoon en netjiese plek. Mooiste uitsig vanuit die leefarea op die see. Het heerlik gebly en Anna was 'n puik gasvrou. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Smalstaan Onder
Kom kuier sommer gou weer.

Barnard U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantasmagories, die rustigheid = 100% ek kom weer! Wonderlike byplek. Juweel van 'n plekkie. Lekker gebly en lekker ontvangs en afsiens van die gasvrou, Anna was wonderlik. Haar vriendelikheid spreek boekdele. Sy het ons tuis laat voel. Alreeds het sy al voor ons vertrek met ons kommunikeer, en met ons daar wees ook kom inloer of ons 100% is! Hierdie plekkie sien my weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Smalstaan Onder
Barnard, jy en jou gesin is altyd welkom by ons.

Minette S
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Ontspannend en gerieflik met 'n pragtige see-uitsig oor die hele baai. Of jy nou in die gemak van die sitkamer wil sit of heerlik buite op die gras, 'n pragtige see-uitsig sal jy altyd hê.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Smalstaan Onder
Dankie, Minette. Julle is altyd welkom terug.

Dirk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Rustige omgewing en ideaal vir kinders. Het dit terdeë geniet, veral die kleinseuns.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Anna
Smalstaan Onder
Julle is altyd welkom by ons.

Wynand C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mrt 2025

Lekker. Lekker en gerieflik op die strand. Skoon. Afgrond voor grasperk nie ideaal vir mense met klein kinders nie. In die hoofstraat en geen vensters en deure met diefwering nie, so als moet toe as jy strand toe of slaap in die aand.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Anna
Smalstaan Onder
Dankie, Wynand, vir jou terugvoer en kommentaar. Ons sal dit in ag neem en oorweeg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb437889c19c1efb1000008978a048e6d2b8026e38714701503623a123e07be363b7e40ae458edbde13a391fa62315d58ba6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 22 Beach Avenue Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054562809585 22.389940137712
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang