Successfully reported
+11

Smartieboks @ Hart

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Roodewal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Smartieboks @ Hart is 'n knus selfsorgwoonstel vir 4 gaste en is 750 m van die strand en Hartenbos Waterfront geleë.

Die oopplan-woonstel het 'n privaat ingang en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die privaat badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet, en vir gerief word linne voorsien. Daar is 'n slaapbank beskikbaar in die sitkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n TV en onbeperkte WiFi is beskikbaar in die woonstel.

Die woonstel maak oop na die tuin, en gaste het privaat braaigeriewe.

Gaste kan ontspan op die strand, visvang, swem, walvisse, dolfyne en robbe kyk van Mei tot November, en besienswaardighede soos die Waterpark, die Hartenbos Seefront vir inkopies en eet, of die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6 Roodewal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smartieboks @ Hart het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Roodewal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a274c944b6e6bb2fdfc3a96912df61452415b37606455049ac8f54cabddd40ec8a7f765dcf8f6465e277ca71247844f2c88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 6 Roodewal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1303418 22.1109554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang