Successfully reported

Smithgrove Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Maryna C
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Bevredigende gemoedsrus, gerieflik naby aan alle benodigdhede. Met my aankoms by die perseel was ek redelik teleurgesteld, die eiendom van buite af lyk glad nie aantreklik nie, die onderhouding aan die buitekant kort (verf, ens.). Toe ek eindelik die binnekant van die GH betree, het ek baie beter gevoel. Ek het die GH baie skoon, netjies, ordelik en aantreklik gevind, en die personeel-lid was baie ontvanklik. Die diens was ook baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Slindokuhle S
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Pleasant, good value for money! I had a very pleasant stay and the staff was extremely helpful and friendly, from staying up waiting for me to check in way past their stated time to carrying up my luggage. Pity I was in town for a limited period and a family obligation, so was at the B&B only to sleep but noticed my room was cleaned every day. The only downer, which is also not so big, is the B&B is located along a fairly busy street, so falling asleep the first night was a challenge due to passing vehicles, but I still would give a 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomé S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Apr 2024

Netjies en rustig. Baie lekker gebly. Alles was soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Howick Road, Wembley, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9f0386b7fa47d53446a43cb651ad2fd6e50921854f95076bf312dc92c51742a80e266ab0b47ed4543cdb1b358abdb66de56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 37 Howick Road Wembley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5919573 30.3688841
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang