Successfully reported

Smithland Guest Apartments

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 266 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Jakobus D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lekker stil en veilige rusplek. 2de keer by Smithland. Hou baie van die plek, want dit is stil en veilig en bitter gou en maklik tot op N1. Daar is ook altyd staanplek vir my waentjie en 'n lekker grasperkie waar kinders kan speel. Kinders kan op hul eie speel, hoë mure met sekuriteitshek en nie rygoed wat baie in en uit. Al negatief is dat vliegtuie bietjie raas, maar dit het ons nie gepla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent. It was above expectation, really comfortable, neat, clean and well situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Awesome, we were right next to the pool. We, as a family of 5, had a very nice time. The area was nice and quiet, and also close to the N1, which made travelling to the beach very easy. I would have given 10 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evard W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Well presented customer service 100%. They went the extra mile with communication too. Well presented customer service 100%. They went the extra mile with communication to ensure we arrived at the right place even when we arrived late at night. Well done, I completely appreciate you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Nice and quiet. We'd enjoy it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jomarie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Ontspannend, rustig en lekker. Dit was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Loide N
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Great place, safe neighborhood, friendly staff. We had a pleasant stay. The place was neat and clean. The staff are very friendly and considerate. I had issues with the limits on my card and couldn’t settle the balance upon arrival. The lady at reception was very understanding and I could settle my account the next day. The stove in our apartment wasn't working the day we arrived, but it was replaced the next day. The other ladies (part of our group) who stayed in an apartment upstairs unfortunately complained that WiFi reception was poor upstairs. I loved my stay there. It would be great if they had salt in the kitchen, even though it is self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie L
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Great! Apartments are just a bit smelly, but overall convenient, clean and friendly. Great! Apartments are just a bit smelly, but overall convenient, clean and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laudine J
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Rustig en veilig. Ons het dit baie geniet om by Smithland te bly vir die tydperk wat ons met vakansie was in Kaapstad. Ons het 7 jaar terug in Smithland gebly en het so lekker gebly, en toe het ons besluit om weer daar te bly. Die kliëntediens was baie goed en vriendelik. Die plek self is baie sentraal vir alles wat ons wou doen. Die plek is so child friendly en die omgewing was regtig baie veilig en rustig. Sodra daar iets was wat aandag gekort het, het ons goeie diens gekry! Dit is bekostigbaar vir enige gesin en ek raai enige iemand aan om daar te bly! Ek sal regtig enigetyd weer terugkom. Baie dankie aan elkeen! Spesiale dankie aan Lindy! Sy was baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthina K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Gemaklike verblyf met sentrale ligging. Die verblyf is gemaklik. Eenhede word elke 2de dag gediens, en beddens is gemaklik. Die kompleks is naby die snelweg geleë en het maklike toegang na Kaapstad of Paarl. Inklok was maklik en vinnig. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Arlene Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 281

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Hans Strydom Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA351a89b503e6d2aa3bf0ff81e188adb5255c49fe5c562e17bfd13cd8f0738925b04b963339f64eadda770c26567bc7146d9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 266 5 1 5 29 Hans Strydom Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.89166694807 18.577791923943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang