Successfully reported
+15

Smithshof Self-Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Smith Street, Unit 2, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Smithshof Selfsorg is 'n huis in die hartjie van Bothaville. Dit is die ideale keuse vir gaste wat sentraal geleë verblyf soek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die oorblywende twee slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en bad, terwyl die tweede badkamer slegs 'n stort het.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea en kaggel, asook 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Buite kan gaste 'n privaat tuin en braaigeriewe geniet. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkering in 'n elektriese motorhuis.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Ligging

  • 20 Smith Street, Unit 2, Bothaville, 9660, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Smith Street, Unit 2, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc92f1a42baaeb17798a90adbb15c385d98476714b201286f608bbd84a7060b8a437ee63ea203e97502f07deada0663493a87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 20 Smith Street Unit 2 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.387502276906 26.618295736893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang