Successfully reported
+19

Smitsand Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Main Road, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 760 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Smitsand Holiday Home is 'n selfsorg-vakansiehuis in Witsand, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die mond van die Breederivier in die Wes-Kaap. Die dorp is bekend vir sy hoë konsentrasie van suidelike noorkappers aan die Suid-Afrikaans kus, en bied 4 km van wit sand-strande, manjifieke Kaapse fynbos en 'n verskeidenheid van watersport.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. 'n Enkelbed is op versoek beskikbaar vir 'n vyfde gas.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n TV met Openview HD-kanale. Gaste is welkom om hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Daar is 'n agtertuin en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n gasstoof en herlaaibare gloeilampe wat tydens beurtkrag gebruik kan word. Daar is ook 'n braai-area op die stoep met 'n uitsig oor die omgewing.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Owen Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 135

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 88 Main Road, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smitsand Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 760
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 760
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Main Road, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65db53877f1fa2c6e50d0b632069313799185b44e8e81046e0ee1c3fd248677013fdae9de3a83615fc978b1b1a118416915c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 88 Main Road Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.393549 20.837152
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang