Successfully reported

Sneeukop Mountain Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cecil H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Stunning hosts and an exquisite view with a very comfortable stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarine
Sneeukop Mountain Cottage
Dankie, Cecil. Ons is bly jy en Sunada het lekker gebly. Kom kuier gerus weer.

Herman R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

’n Klein paradys, modern, gemaklik, alles wat jy nodig het! Sneeukop Mountain Cottage is ’n klein paradys, perfek vir ’n vinnige wegbreek! Die ligging is so lekker naby, maar dit voel asof jy in ’n ander wêreld is. Jy het letterlik niks nodig nie, alles is daar en tot in die fynste detail voorsien. Die uitsig oor die berge is asemrowend mooi, die plek is ongelooflik gemaklik en baie modern ingerig. Ons het elke oomblik geniet en sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarine
Sneeukop Mountain Cottage
Dankie vir julle mooi woorde. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Glenn Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Unforgettable. Awesome hostess. We arrived after dark and needless to say we got lost and Sarine came to find us and take us in. That's great customer service. Everything was perfect as we stepped in; the fire was already going. That was a blessing as the weather was cold and wet. The cottage caters for everything, no lack of linen, etc. Close to great wine farms, restaurants and malls but still far enough to experience the peace. A summer stay would be great here to enjoy the surroundings on foot. Thanks, Sarine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Peaceful with a beautiful view and all the comforts. Everything clean and modern and very comfortable. Beautiful views and sunsets. Close to wine tasting venues. Really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Magical. It was really amazing! Loved everything about it. The view of the sunset is exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Fantastiese uitsig en private eenheid. Ons het lekker hier gewoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pienaar L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het die uitsig en die stap op die plaas baie geniet. Ons het baie lekker gebly in 'n uiters netjiese en smaakvol gemeubileerde eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflik. Ongelooflik. Vars lug met 'n soet geur van veldblomme, fonteinvater vars uit die kraan uit en die son sak oor Tafelberg (dit was ongelooflik goed beplan). Die liggies in die aand om die hele aand te bewonder. Dan is jy nog in die middel van die wynlande ook, met meeste plase nie meer as so 40 km van die kothuis af nie. Dit is heeltemal buite die dorp op 'n wynplaas letterlik teen die Sneeukopberg. Dit is baie romanties en privaat. Die gasvrou is ook ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Julle sien ons vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarine
Sneeukop Mountain Cottage
Dankie. Ons is so bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Andrew H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Breathtaking. We thoroughly enjoyed our stay. The views are amazing and the cottage is very clean, modern and full of many extras/small things that made our stay even more comfortable. Thank you, Sarine!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarine
Sneeukop Mountain Cottage
Hi Andrew, we are thrilled that you enjoyed your stay. Please do visit again.

Lu S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

A little piece of heaven. We had the most wonderful stay at Sneeukop Mountain Cottage. The view is simply breathtaking! The cottage was beautiful and had lots of thoughtful touches that made us feel at home. Looking forward to visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sarine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lustigan Road, Sneeukop Farm, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b3a74e454a7b0a974c69b1c2261118ede95435e7aaab3fcbcb1d55246f2a1639ceaafd38c3ce942be0342d40c1c9144f60a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Lustigan Road Sneeukop Farm 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.760019662433 19.019782223323
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang