Cosy Clubview
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 152 Dormie Avenue, Clubview, Centurion, 0014, Gauteng
- Vanaf R730 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cosy Clubview is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die hartjie van Clubview, Centurion. Dit is die perfekte opsie vir 'n paartjie of sakereisigers wat op soek is na 'n warm en gemaklike oornagverblyf of naweekwegbreek.
Hierdie oopplan-kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Ekstra komberse en badhanddoeke word ook voorsien vir ekstra gemak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, breekware en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ook 'n eetkamertafel met twee sitplekke wat as 'n werkruimte kan dien. Vir vermaak het gaste toegang tot gratis WiFi en 'n TV met Netflix en YouTube.
Buite kan gaste ontspan op hul privaat patio met sitplek en 'n Weber-braai, perfek om 'n braai te geniet. Indien gaste die braai wil gebruik, kan hulle eenvoudig die gasheer kontak.
Die eiendom is gerieflik geleë net 4 km vanaf Unitas Hospitaal, 8 km vanaf 1 Militêre Hospitaal, en 1 km vanaf Zwartkop Gholfklub, met winkelsentrums en 'n verskeidenheid restaurante naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 152 Dormie Avenue, Clubview, Centurion, 0014, Gauteng
- Gaste dink Cosy Clubview het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 152 Dormie Avenue, Clubview, Centurion, 0014, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang