Snoring Inn KwaMsane
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1283 Nomathiya Street, Kwamsane, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Snoring Inn KwaMsane bied gemaklike oornagverblyf in die voorstad KwaMsane, Mtubatuba, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kwaliteit linne en handdoeke, en privaat ingange. Bykomende geriewe in die kamer sluit in TV's en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eiendom.
Die sentrale ligging bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid plaaslike restaurante en geriewe. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in KwaMsane verseker.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Snoring Inn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 1283 Nomathiya Street, Kwamsane, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1283 Nomathiya Street, Kwamsane, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang